Sissy Spacek

Sissy Spacek
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Spacek in Augustus 2011 toe sy haar ster op die Hollywood Walk of Fame gekry het.

Geboortenaam Mary Elizabeth Spacek
Geboorte 25 Desember 1949 (1949-12-25)
Quitman, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1970-tans

Mary Elizabeth "Sissy" Spacek (gebore op 25 Desember 1949) is ’n Amerikaanse aktrise en sangeres. Sy het ’n Oscar en drie Golden Globes gewen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search